Jaarboeke

Ekonomiese en bestuurswetenskappe 409


 
Modulekode IPH 409
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die aard en struktuur van die leerarea soos dit betrekking het op die intermediêre fase. Leerders moet toegerus word om ekonomiese en bestuursbeginsels en -konsepte te verstaan en toe te pas op ‘n verantwoordelike en verantwoordbare wyse, die rykdomskeppingsproses begryp en ‘n mening daaroor weergee. Die ontwikkeling van entrepreneursvaardighede wat nodig is om ‘n belangrike rol te vervul in die transformasie van die gaping tussen ryk en arm.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences